Teenpous Gregorius VIII

Teenpous Gregorius VIII
Teenpous Gregorius VIII
Teenpous Gregorius VIII
Geboortenaam Maurice Bourdin
Geboorteplek Limousin, Frankryk
Sterfdatum na Augustus 1137
Sterfplek La Cava, Salerno
Teenpous van 1. Pous Gelasius II
2. Pous Callixtus II
Begin van pontifikaat 8 Maart 1118
Einde van pontifikaat 22 April 1121
Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Gregorius VIII.

Gregorius VIII[1] gebore Maurice Bourdin (of in Latyn Mauritius Burdinus) was 'n teenpous in die Rooms Katolieke Kerk van 1118 tot 1121. Aanvanklik was hy 'n teenpous teen Pous Gelasius II en na Gelasius se dood teen Pous Callixtus II.

  1. Loughlin, J. (1909). Gregory VIII. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Retrieved May 31, 2014 from New Advent: http://www.newadvent.org/cathen/06795b.htm

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search